s1 worship geen ander naam şarkı sözleri

Jesus, U's my herder. U's my vrede U is hoog verhewe Jesus, U's regverdig en U vergewe U hoor my skuld-gebede Aan U kom toe al die lof en ere Heer Ons verlossing deur Jesus Christus ons Heer Daar's geen ander Naam Voor wie ek sal buig Daar's geen ander Naam Oor wie ek sal getuig Daar's geen ander Naam Voor wie ek al buig, as Jesus Jesus, U's my herder. U's my vrede U is hoog verhewe Jesus, U's regverdig en U vergewe U hoor my skuld-gebede Aan U kom toe al die lof en ere Heer Ons verlossing deur Jesus Christus ons Heer Daar's geen ander Naam Voor wie ek sal buig Daar's geen ander Naam Oor wie ek sal getuig Daar's geen ander Naam Voor wie ek al buig, as Jesus U liefde is genoeg, help my om te sien Waar ek U kan eer, waar ek U kan dien Heer en soek na meer, meer van U o Heer Heer en soek na meer, meer van U o Heer U liefde is genoeg, help my om te sien Waar ek U kan eer, waar ek U kan dien Heer en soek na meer, meer van U o Heer Heer en soek na meer, meer van U Daar's geen ander Naam Voor wie ek sal buig Daar's geen ander Naam Oor wie ek sal getuig Daar's geen ander Naam Voor wie ek al buig, as Jesus As Jesus As Jesus
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı