s1 worship grote god (feat. aliché de wet) şarkı sözleri

Grote God aan U die eer Heerlik is waar U regeer Hemels is U majesteit Heilig U geregtigheid U wat alles onderhou U is ewig en getrou In genade, groot en ryk Bou U Heer U koninkryk Voordat ek kon kies, kon vra Het U Seun my vloek gedra Ek kon vind U't my gekry Voor ek nog my skuld bely Al die heiliges sing Met woorde gering En die skepping getuig Met klanke wat juig Grote God, aan U die eer U, oor alles God en hoof Open oë van geloof Dat ons sien geen goed of kwaad Word aan toeval oorgelaat Bokant ons begrip, verstand Hou U al wat is in stand Al die heiliges sing Met woorde gering En die skepping getuig Met klanke wat juig Al die heiliges sing Met woorde gering En die skepping getuig Met klanke wat juig Grote God, aan U die eer
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:41
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı