s1 worship laat my sien şarkı sözleri

Ek kom buig voor U Heer ek roep U Naam Ek sal wag op U Stuur my, leer my, laat my sien Al is ek verdwaal, weet ek U is hier Op U sal ek vertrou Wys my, help my, laat my sien Wat U wil is Heer Wat U van my vra Heer kom wys U hart Heer ek wil U sien Met alles Heer, met als in my Sal ek U volg waar U my lei Met alles Heer met als in my Bely ek nou: Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Heer ek sal U volg, loop waar U my lei Heer ek sal U dien Roep my, lei my laat my sien Wat U wil is Heer Wat U van my vra Heer kom wys U hart Heer ek wil U sien Met alles Heer, met als in my Sal ek U volg waar U my lei Met alles Heer met als in my Bely ek nou: Ek het U Nodig Met alles Heer, met als in my Sal ek U volg waar U my lei Met alles Heer met als in my Bely ek nou: Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig Ek het U Nodig
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 5:27
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı