s1 worship u is heilig heer şarkı sözleri

Voor U troon kom juig ek Heer Halleluja, klink dit weer en weer U is heilig Heer Aan die kruis het U gely Dat my sondes ewig kan verdwyn U is heilig Heer Voor U staan ek in verwagting Daar is soveel wat ek nog kan leer Ek gee my lewe, my drome Begeertes vir U. Ek's gereed Heer Neem my, gebruik my, dat alles van U sal getuig: U is heilig Heer Met U bloed het U gewys Dat ek vry is, veilig in U huis U is heilig Heer Naby U Heer wil ek wees Ek bely U, Vader, Seun en Gees U is Heilig Heer Voor U staan ek in verwagting Daar is soveel wat ek nog kan leer Ek gee my lewe, my drome Begeertes vir U. Ek's gereed Heer Neem my, gebruik my, dat alles van U sal getuig: U is heilig Heer U is heilig Heer U is heilig Heer U is heilig Heer Ek gee my lewe, my drome Begeertes vir U. Ek's gereed Heer Neem my, gebruik my, dat alles van U sal getuig: U is heilig Heer U is heilig Heer
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:49
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı