t m o m - the music of mosaïek dis kersfees (feat. stephan nel) şarkı sözleri

Met middernag Word feestelik weer verkondig  Dat God as mens neergedaal het na ons Om ons te bevry van die mag van sonde En ons te red van die dood en die hel N Nuwe hoop Vervul die hele aarde  Toe daardie nag Gebore is die Heer Kniel voor Hom neer Kom bring Hom lof en eer Dis kersfees Dis kersfees Jesus is God met ons Dis kersfees Dis kersfees Hy is Immanuel U is die Heer Ons bring U lof en eer Dis kersfees Dis kersfees Jesus is God met ons Dis kersfees Dis kersfees U is Immanuel
Sanatçı: T M O M - The Music Of Mosaïek
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:44
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
T M O M - The Music Of Mosaïek hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı