t m o m - the music of mosaïek herders op die ope velde (gloria) (feat. frans van der merwe) şarkı sözleri
Herders op die ope velde
Het die nag die engelkoor
Met die blye Evangelie
Uit die hemel aangehoor
Gloria
In Excelsis Deo
Gloria
In Excelsis Deo
Met hul harte vol van vreugde
Praat hul van die Jesus kind
Herder vir die mens op aarde
Wat verdwaaldes soek en vind
Gloria
In Excelsis Deo
Gloria
In Excelsis Deo
Ere in die hoogste hemel
Klink dit nou die wêreld deur
Liefde vrede welbehae
Daal in Jesus tot ons neer
Gloria
In Excelsis Deo
Gloria
In Excelsis Deo
Gloria
In Excelsis Deo