t m o m - the music of mosaïek jesus is by jou (feat. anika vosloo) şarkı sözleri
Jesus is bo jou om jou te seën
Jesus is onder jou om jou te ondersteun
Jesus loop voor jou om jou te lei
Jesus loop agter jou om jou te beskerm
Jesus is langs jou om jou hand vas te hou
Jesus is binne jou
Om jou krag en vreugde te gee
Jesus is bo jou om jou te seën
Jesus is onder jou om jou te ondersteun
Jesus loop voor jou om jou te lei
Jesus loop agter jou om jou te beskerm
Jesus is langs jou om jou hand vas te hou
Jesus is binne jou
Om jou krag en vreugde te gee
Amen Amen
Amen