T M O M - The Music Of Mosaïek

My God Is Sterker (feat. Sheldon Van Wyk & Monya Van Wyk)

t m o m - the music of mosaïek my god is sterker (feat. sheldon van wyk & monya van wyk) şarkı sözleri

My God is sterker as 'n D-Rex En Hy is groter as die see My God is slimmer as my juffrou En Hy is by my elke tree My God is nader as my maatjie Ek is verbaas oor wat Hy gee My God is liefdevol en nederig En Hy is by my elke tree Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Jesus U is lief vir my En ek is lief vir U Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Jesus U is lief vir my En ek is lief vir U Ja ek is lief vir U Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing My God is sterker as 'n D-Rex En Hy is groter as die see My God is slimmer as my juffrou En Hy is by my elke tree My God is nader as my maatjie Ek is verbaas oor wat Hy gee My God is liefdevol en nederig En Hy is by my elke tree Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Jesus U is lief vir my En ek is lief vir U Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Jesus U is lief vir my En ek is lief vir U Ja ek is lief vir U Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing en dans ek Daarom sing sing sing en dans ek Sing sing sing
Sanatçı: T M O M - The Music Of Mosaïek
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:12
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
T M O M - The Music Of Mosaïek hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı