t m o m - the music of mosaïek dis kersfees (feat. stephan nel) şarkı sözleri
Met middernag
Word feestelik weer verkondig
Dat God as mens neergedaal het na ons
Om ons te bevry van die mag van sonde
En ons te red van die dood en die hel
N Nuwe hoop
Vervul die hele aarde
Toe daardie nag
Gebore is die Heer
Kniel voor Hom neer
Kom bring Hom lof en eer
Dis kersfees
Dis kersfees
Jesus is God met ons
Dis kersfees
Dis kersfees
Hy is Immanuel
U is die Heer
Ons bring U lof en eer
Dis kersfees
Dis kersfees
Jesus is God met ons
Dis kersfees
Dis kersfees
U is Immanuel