t m o m - the music of mosaïek halleluja, here u is! (feat. dené vorster) şarkı sözleri
Prys die Here almal saam
Tokkel jou kitaar of sing en dans
Loof ons God Hy s groot en sterk
Hemelruim en aarde is sy plek
Elkeen wat asemhaal loof die Here
Ons God is groot en sterk
Hy is
Hy is
Elkeen wat asemhaal loof die Here
Ons God is groot en sterk
Hy is
Hy is
Halleluja
Here U is
Here U is
Halleluja
Here U is
Here U is
Elkeen wat asemhaal loof die Here
Ons God is groot en sterk
Hy is
Hy is
Halleluja
Here U is
Here U is
Halleluja
Here U is
Here U is