T M O M - The Music Of Mosaïek

Herders Op Die Ope Velde (Gloria) (feat. Frans Van Der Merwe)

t m o m - the music of mosaïek herders op die ope velde (gloria) (feat. frans van der merwe) şarkı sözleri

Herders op die ope velde Het die nag die engelkoor Met die blye Evangelie Uit die hemel aangehoor Gloria In Excelsis Deo Gloria In Excelsis Deo Met hul harte vol van vreugde Praat hul van die Jesus kind Herder vir die mens op aarde Wat verdwaaldes soek en vind Gloria In Excelsis Deo Gloria In Excelsis Deo Ere in die hoogste hemel Klink dit nou die wêreld deur Liefde vrede welbehae Daal in Jesus tot ons neer Gloria In Excelsis Deo Gloria In Excelsis Deo Gloria In Excelsis Deo
Sanatçı: T M O M - The Music Of Mosaïek
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:28
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
T M O M - The Music Of Mosaïek hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı