t m o m - the music of mosaïek jesus roep my (feat. sheldon van wyk) şarkı sözleri

Jesus roep my ek sê ja Nou wil ek hoor Nou wil ek hoor wat hy vra Hy nooi my Stap saam met my Stap saam met my Dan sal jy sien Hoe jy kan dien U roep ek hoor U nooi ek volg Saam wys ons U Liefde vreugde Vrede geduld Goedheid getrouheid En vriendelikheid Nederigheid selfbeheersing Jesus roep my ek sê ja Ek sê ja Jesus roep my ek sê ja Nou wil ek hoor Nou wil ek hoor wat hy vra Hy nooi my Stap saam met my Stap saam met my Dan sal jy sien Hoe jy kan dien U roep ek hoor U nooi ek volg Saam wys ons U Liefde vreugde Vrede geduld Goedheid getrouheid En vriendelikheid Nederigheid selfbeheersing Jesus roep my ek sê ja Ek sê ja
Sanatçı: T M O M - The Music Of Mosaïek
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:01
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
T M O M - The Music Of Mosaïek hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı