t m o m - the music of mosaïek my god is sterker (feat. sheldon van wyk & monya van wyk) şarkı sözleri
My God is sterker as 'n D-Rex
En Hy is groter as die see
My God is slimmer as my juffrou
En Hy is by my elke tree
My God is nader as my maatjie
Ek is verbaas oor wat Hy gee
My God is liefdevol en nederig
En Hy is by my elke tree
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Jesus U is lief vir my
En ek is lief vir U
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Jesus U is lief vir my
En ek is lief vir U
Ja ek is lief vir U
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing
My God is sterker as 'n D-Rex
En Hy is groter as die see
My God is slimmer as my juffrou
En Hy is by my elke tree
My God is nader as my maatjie
Ek is verbaas oor wat Hy gee
My God is liefdevol en nederig
En Hy is by my elke tree
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Jesus U is lief vir my
En ek is lief vir U
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Jesus U is lief vir my
En ek is lief vir U
Ja ek is lief vir U
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing en dans ek
Daarom sing sing sing en dans ek
Sing sing sing