cape town effects n:uu şarkı sözleri

'n|uu' Jaak & Tebz Jaak Rus in vriee Aenki Kassie/ gepraate taal wat landjie bust nie/ hul't die land ko steel, kan man'tjie trust nie/ hul glad verbeel, die San'tie klassie/ is hulle annie jassie// maddie N|uu taal/ is soes staal/ geroes al/ ma niks watte goeie poets sal/ goed stel/ in jou toestel/ woed hel/ vanne groep wel/ wat soes sel/ moes skel, koes!/ soes wit hel verwoes, pel/ oes!// Komani stam/ roep daarannie Xam/ Xam verstaan annie man/ Xam's te verwaand an dié kant/ soe vergaan dannie man/ en oekie praat vannie land/ soe hou die praat annie gang/ mwah is Jaak annie brand/ is iets wat statussie kan/ vervaardigie san!/ it het waarde hie kant/ versadigie klank// Net twie sprekers bly oor/ ma hie op speakers in my oor/ hoorie wrekers van sy moord/ jaddie brekers van sy woord/ rugstekers kry an sy boord/ ennie wingerd/ jy bly annie slinger/ slave van indringer/ druiwe inbringer/ myt kind klimmer/ met stywe ding, dunner/ kleiner as lit­vinger// Kgalagadi transfrontier/ ja hulle ko maak hie avontuur/ sit hul park hie, gooi af ôs hier/ ja hulle traakie, crush ons vuur/ Taki, Khuka Xasi was mos hier!/ was mos hier/ ôs was mos hier/ hier!// huismense, eland mense/ verdryf grense/ my mense, geel wang mense/ beskryf wense// Land, water, waarheid, liefde X9
Süre
Hit
4:51
203
Sanatçı: Cape Town Effects
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:51
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Cape Town Effects hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı

Albüm Kapağı